Ons het ‘n baie breë spektrum van berading, insluitend:

  • Huweliksberading
  • Traumaberading
  • Rehabilitasie van dwelms en ander misbruike.
  • Bevryding (Alle velde)
  • Die verskaffing van beradingsdienste aan besighede.

Ons bied ook hulp aan in:

  • Temperament en Braverman assessering
  • Breinprofiel en Liefdestaal assessering
  • Dwelm Toetse – Toets vir alle vorme van dwelmmisbruik.

Sessies is beskikbaar per afspraak. Hoofsaaklik word sessies by Amen kantore in Krugersdorp gehou.

Sessies buite Krugersdorp is onderhewig aan verhoogde tariewe.

Menu

Human Trafficking & Online Safety

Awareness Seminar.

1 day only! Come and learn what to look out for and how to protect your loved ones.

Book your tickets now!