AMEN Akademie se doel is om opleiding te bied, deur mense toe te rus om dissipels van Jesus te kan wees, geestelik te groei , en om Geestelike beraders op te lei.

Opleiding is gebasseer op Bybelse beginsels.
Ds Hennie Brits is gekwalifiseerd in Praktiese Teologie, Impak van trauma op die mens se gees, siel en liggaam en het ondervinding op die Hantering van mense met betrokkenheid in die Okkulte en verskeie verslawings.

Ds Hennie het 35 jaar ondervinding in dié terreine.

Ons Ondersteuners
Menu