Ons storie, ons mense.
Dr. Hennie Brits se gereelde uitsendings is hier beskibaar.
Lees meer oor ons studente se studie ervaring by AMEN Akademie.
Vir enige navrae, stuur ons gerus ‘n boodskap.
ALGEMEEN
Datum van Aansoek *
Kursus Aansoek Keuse * —Please choose an option—Sertifikaat kursus (eerste jaar)Diploma Kursus (tweede jaar)Diploma Kursus (derde jaar)Ander
Waar het jy gehoor van Amen Akademie? * —Please choose an option—Sosiale MediaAnder
Indien "Ander", spesifiseer asseblief
PERSOONLIKE INLIGTING
Volle Name *
Noemnaam *
Van *
Geboortedatum *
ID Nommer *
Selnommer *
Eposadres *
Verwagting
Wat is jou verwagting van hierdie kursus? *
ONDERNEMING *
Ek doen hiermee aansoek om toelating soos hierbo aangedui. Ek verklaar dat die inligting deur my verskaf waar en korrek is. Sou ek tot studie toegelaat word, verbind ek my tot en onderneem ek om:
My neer te lê by die bepalings van Amen Akademie.
My studiegelde of kampgelde in die aangehegte ooreenkoms vervat te betaal.
Die kontakonderrig soos op die semester kalender by te woon, en dat ek 'n minimum van 85% klas bywoning moet hê en indien ek deur korrespondensie doen alle werksopdragte ingehandig moet word, gedagtig daaraan dat dit my semesterpunt mag beïnvloed of in uitsonderlike gevalle vooraf alternatiewe reëlings met die Akademie te tref waar bywoning nie moontlik is nie.
Dat ek verstaan dat indien ek die kursus nie voltooi nie nog steeds verantwoordelik is om die volle uitstaande bedrag te vereffen.
My te onderwerp aan die opsig en begeleiding van 'n mentor wat deur die Akademie aangestel sal word.
Stem u saam met die bogenoemde terme en kondisies en verbind u uself hieraan? * JaNee