Vlak 4: Gevorderde Graad-studies

Die finale vlak fokus op die integrasie van teologiese diepte en gemeenskapsleierskap, wat die student ten volle toerus om ‘n blywende impak en transformasie in die samelewing te bewerkstellig.  Hierdie fase van studies geskied oor ‘n minimum van 18 maande.

Scroll to Top